Welkom by Hoërskool Delmas se webtuiste!!!
Matriekuitslae 2011














MATRIEKUITSLAE 2011
Matrikulante van 2011 het alle verwagtinge oortref, meeste rekords verbeter en laat groot voetspore na!!
Hoërskool Delmas ontvang tydens die Mpumalanga Prysuitdeling die trofee vir die beste prestasie onder die 100%-slaagsyfer skole in Mpumalanga
Uit die groep van 76 matrikulante, behaal 70% van hulle Universiteitsvrystelling. die res verwef almal vrystelling om by Kolleges te mag studeer
Byna alle vakke behaal 'n gemiddeld van 60% en hoër (Wiskundige Geletterdheid 71%, Rekeningkunde 70%, Verbruikerstudie en Engels 67%; Afrikaans 66% en Toerisme 65%)
Vakonderskeidings word ingeryg: (Engels- 14; Afrikaans - 12; Wiskundige geletterdheid - 11 Rekeningkunde - 6; en LO - 16!)
TOP PRESTEERDERS
Pieter Bredenkamp - 7 A's ( Afrikaans, Engels, Wiskunde, Fisiese Wetenskap, Rekeningkunde, IT en LO)
Jean Joubert - 6 A's ( Afrikaans, Engels, Rekeningkunde, Besigheidstudies, Ekonomie en LO)
Pierre Gouws - 6 A's ( Afrikaans, Engels, Rekeningkunde, Besigheidstudies, Lewenswetenskappe en LO)
Elsje van Rooyen - 6 A's (Afrikaans, Wiskundige Geletterdheid, Besigheidstudies, Geografie, Verbruikerstudies en LO)
Heleen Human - 5 A's ( Afrikaans, Engels, Lewenswetenskappe, Rekeningkunde en LO)
Theron Jacobsohn - 5 A's ( Afrikaans, Engels, Rekeningkunde, Besigheidstudies, en LO)
Monicque Heyneke - 4 A's ( Afrikaans, Engels, Rekeningkunde en LO)
Chanika Manser - 4 A's ( Engels, Wiskundige Geletterdheid, RTT en LO)
Vivienne Boshoff - 4 A's ( Afrikaans, Engels; Wiskundige Geletterdheid en Toerisme)
Neels Bergh - 4 A's ( Afrikaans; Engels; Geografie en LO)
Bianca van Wyk - 4 A's ( Afrikaans, Engels, Verbruikerstudies en LO)
Sumarie van der Merwe - 3 A's en slaag met 'n onderskeiding - Gemiddeld (Afrikaans, Verbruikerstudies en LO)
Belinda Rheeders - 3 A's en slaag met 'n onderskeiding - Gemiddeld ( Wiskundige Geletterdheid, Besigheidstudies en LO)
Danie Broekman - 3 A's (Engels, Geografie en LO)