Hoërskool Delmas
doen sy deel vir CANSA
 
 

As deel van die kankervereniging se jaarlikse fondsinsamelingsprojek, was vrywilligers van KANSA verlede Donderdag by die skool. Leerlinge en personeel het deel gehad aan die verrigtinge: die harekleur-aksie sorg altyd vir groot pret.  Armbandjies met die CANSA - logo op is ook aan die leerlinge @ R10 verkoop vir verdere fondsinsameling. 

Baie dankie vir elke leerling en onderwyser wat met 'n oop hand gewys het dat hul 'n goeie saak steun en dat hul harte nog op die regte plek sit.

 
Lorraine Nel, Ronel v Dyk, Trudie Maré en Me Annalie Venter