 |
|
 |
|
Akademie - Graad 10 tot 12
Leerareas vir Graad 10 tot 12
|
Afrikaans Huistaal |
Rekeningkunde |
Engels 1ste Addisionele taal |
Geografie |
Wiskunde |
Inligtingstegnologie |
Wiskunige Geletterdheid |
Rekenaar Toepassingstegnologie |
Fisiese Wetenskap |
Ingeneurs Grafika en Ontwerp |
Lewens Wetenskap |
Siviele Tegnologie |
Landbou Wetenskap |
Verbruikerstudie |
Ekonomie |
Lewensoriëntering |
Besigheidstudie |
|
|
Leerders moet vakke soos volg kies:
|
| |
Verpligte vakke:
|
Afrikaans Huistaal |
Lewensoriëntering |
Engels 1ste Addisionele Taal |
|
Verpligte Keuse:
|
Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid |
|
Drie keuse vakke uit die oorblywende vakke:
|
Fisiese Wetenskap |
Geografie |
Lewens Wetenskap |
Inligtingstegnologie |
Landbou Wetenskap |
Rekeningkunde |
Ekonomie |
Siviele Tegnologie |
Besigheidstudie |
Verbruikersstudie |
Ingenieurs Grafika en Ontwerp |
Rekenaar Toepassingstegnologie |
|
Slaag Vereiste:
|
Huistaal |
40% |
Enige twee ander vakke |
40% |
Drie ander vakke |
30% |
| |
GEEN KONDONERING WORD GEDOEN NIE. |
| |
|
|
|
|