|
| Foto's van afgelope Revue. Kyk hier ... |
|
| |
|
| |
| |
.gif) |
| |
| Die datums van die revue “Delarockera”: 5 Augustus – 9 Augustus 2008. Dit beloof om soos altyd ’n goeie revue te wees. Ter voorbereiding vir die revue het die leerlinge tydens die vakansie ’n heerlike revue-oefenkamp te Sommerreg bygewoon. Elsie Pretorius, een van die graad 11-leerlinge, is grootliks verantwoordelik vir die choreografie. Die soliste het baie komplimente gekry tydens die opnames van die klankbane. DVD-opnames sal elke aand tydens die optredes deur ’n professionele kameraspan gemaak word. Hierdie DVD sal na afloop van die revue by die Hoërskool bestel kan word
Die kleedrepetisie vind plaas op Maandag 4 Augustus en die Gala-aand op Saterdagaand 9 Augustus 2008. Die prys van die kaartjies: R50-00 per volwassene en R30-00 per kind. Belangstellendes moet vinnig spring, want die kaartjies verkoop vinnig uit |
|
Die tema hierdie jaar : Oorsprong van Rock musiek vanuit sewentigs en hoe dit tot en met vandag ontwikkel het.
|
|
Liedjies sluit in:
|
|
Satisfaction - Rolling Stones
|
Peacemaker - Albert Hammond
|
|
Total Eclipse of the heart - Bonnie Tylor
|
|
Revue vind plaas vanaf 4,5,6,& 7 Augustus met 'n Gala aand 9 Augustus
|
Kaartjies kos R50.00 & Gala aand R200.00 (Sluit ete in)
|
|
Kontak Christa Burger vir besprekings by (013) 665 2351 |
|