Leerlinge - Kleredrag en voorkoms


KLEREDRAG 2010

 
A  “Drimac”-baadjie

1.Vanaf 2010 fasseer ons ‘n “Drimac”-baadjie as skooldrag by die skool in.

Hierdie baadjie kan dus gedurende skoolure in die winter en op ander koue dae gedra word.
 
B. Sweetpak:
Die bestaande sweetpak het uitgedien geraak.
Vanaf die 2de kwartaal 2010 sal 'n nuwe sweetpaki ngefaseer word.
Die bestaande sweetpakbaadjie kan nog intussen gedra word gedurende 2010.
Die nuwe sweetpak sal vanaf 2011 ten volle ingefaseer word.
Vanaf 2011 sal die dra van die sweetpakbaadjie (nuwe en ou baadjie) gedurende normale skoolure nie toegelaat word nie. Daarvoor is die "Drimac" baadjie daargestel.
 
Kleredrag Reëls: Lees hier ...

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Tuisblad | Algemeen | Akademie | Sport | Kultuur | Leerlinge | Foto Gallery | Nuusbriewe | Koshuis | Finansies | Kontak Ons | Sosiaal | Delmasmall.co.za | Laerskool Delmas
Instandhouding Private View Marketing
Webontwerp deur WebCreateZ