| Stefan Cronje, Christiaan Bezuidenhout en Francois Kruger presteer. Lees meer ... |
| |
|
| |
Die skool maak ook gebruik van ons plaaslike PGA-gholfafriger Johannes Geldenhuys (ook 'n oud Dellie). |
|
Daar is GRATIS gholf afrigting elke Woensdag vanaf 15h00 - 17h00 by Delmas Gholfklub, vir alle aspirant Hoërskool gholfers. Individuele lesse kan ook met Johannes gereël word. |
|
| Daar word 'n moontlike toernooi by Zebula Gholf Estate in Warmbad beplan vir die 31 Julie & 1-2 Augustus. Enige maatskappy/individu wat 'n moontlike borgskap aan ons wil skenk vir hierdie geleentheid kan Mev Cronjé skakel by 083 987 8106 |
|
| Graag wil ons groot waardering en dank uitspreek aan Mnr Adriaan Swart van "TV Setpiece" wat ons A-liga spelers se klere geborg het. |
| |
B-liga Spelers |
C-liga Spelers |
Carel J v Vuuren |
Norman Coetzee |
Kosie Uys |
Willem Benade |
Michael Gregory |
Percy Human |
John Lombard |
Johan Steyn |
| |
|