1ste Hokkie span woon Amajuba senior sportweek by & spog met nuwe hokkie drag. Kyk hier ...
2009
Baie dankie aan Heidi van ONE STOP STATIONERY - Delmas wat die 2de Hokkie span se sakke geborg het. Sakke is gemaak deur Minkie van Dyk. Minkie trek ook banke oor, sitplekke van voertuie en maak seile. Kontak haar gerus - 082 555 1570