| Hoërskool Delmas | |
|---|---|
| ontvang Lotto geld ... | |
![]() |
|
| Bladsy 1 van 2 | |
Opnap van Swembad en Netbalbane |
|
Die National Lottery Distribution Fund het ‘n bedrag van R700 000.00 aan Hoërskool Delmas toegeken vir die die opgradering van sportfasiliteite. Gespesifiseerde toekennings is gemaak vir die herstel en opgradering van die swembad en die netbal bane. ‘n Bedrag is ook bewillig vir die aankoop van sporttoerusting |
|
Die swembad was vir ‘n geruime tyd buite werking en |
|
Werksaamhede aan die herbou van die netbalbane het ook reeds begin en sal by voltooiing ook aan ‘n groot behoefte voldoen. Die herbou van die netbalbane maak dit moontlik om al ons netbal wedstryde sentraal op een plek, by die hokkie en rugbyvelde, aan te bied. |
|
Hierdie skenking van die NLDTF maak ‘n groot verskil tov ons skool se fasiliteite en leerders is baie opgewonde om te begin oefen op die “nuwe” fasiliteite. Die bestuursliggaam en hoof spreek ook hulle dank uit aan die NLDTF vir die ruim toekenning wat dit moontlik maak om ons leerders en gemeenskap beter te dien. |
|
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
| Bladsy | 1 | 2 | volgende ... | |